#EkwilEkkanEksal-konferensie

Sat Feb 12 2022 at 08:00 am

Moreletapark Gemeente | Pretoria

Finesse Voelgoed Tydskrif
Publisher/HostFinesse Voelgoed Tydskrif
#EkwilEkkanEksal-konferensie
Advertisement
Finesse Voelgoed Tydskrif en Virseker se #???????????????-??????????? is die persoonlike groeigeleentheid van die jaar! Die tema is GLO (WEER) IN JOUSELF!, met wêreldklassprekers soos Gustav Gous, Lynette Beer en Stephan Joubert. Jy kan die konferensie in persoon bywoon, op jou eie inskakel op die regstreekse stroom (LIVE stream) óf dit vir vriende, familie en kollegas by jou huis of ‘n plek van jou keuse aanbied.
Daar is tye in die lewe wanneer dinge net nie volgens ons plan uitwerk nie. Tye wanneer ons misluk. En wanneer dit gebeur, begin ons aan onsself twyfel. Ons twyfel aan ons waarde en ons vermoë om ons drome waar te maak.
Tydens daardie donker tye, is ons selfvertroue op sy laagste. Ons vergeet wie ons is en wat ons veronderstel is om te kan doen.
Wanneer jy in die spieël kyk, wat sien jy? Sien jy iemand wat jy vertrou en in glo? Óf sien jy iemand wat altyd tekortskiet?
Wat jy sien, het min te doen met dít waarna jy kyk. Dit het alles te doen met dít wat die stemmetjie in jou kop oor jou sê.
Daardie stemmetjie in jou kop, die een wat konstant alles veroordeel … dit is jou selfwaarde.
Jou selfwaarde beïnvloed álles wat jy doen. Van jou professionele lewe, jou persoonlike lewe tot jou innerlike lewe. In jou verhouding met jouself en met ander. In die keuses wat jy maak én die drome wat jy droom.
Hoe jy na jouself kyk, jou potensiaal meet en jou waarde bepaal, is bepalend vir die lewe wat jy wil leef.
As jy êrens in die lewe wil kom, moet jy in jouself glo!
Dit maak nie saak hoe suksesvol en talentvol jy dink almal anders is of hoeveel keer jy misluk het nie, jy moet glo in die toekoms wat jy ook al kies om suksesvol te wees.
2022 is hier! Jy het nuwe idees, nuwe ambisies en nuwe doelwitte, maar wat gaan hierdie jaar werklik anders as die vorige jare maak?
Wat gaan maak dat jy opstaan, vorentoe tree en daardie volgende vlak van gesondheid, sukses en geluk bereik?
Ons kan enigiets bereik as ons net in ons vermoëns sal glo. Jy het die vermoë om groot dinge te doen.
Maar dit gaan vereis dat jy dinge doen wat jy nog nooit gedoen het nie, uitdagings oorkom wat jy nog nie oorkom het nie en vaardighede, eienskappe en gewoontes ontwikkel tot ’n standaard wat jy nog nie ontwikkel het nie.
???????? ?? ????? ?????? ?? ??? ???????
Die lewens- en besigheidsafrigter ?????? ???? tel onder die beste motiveringsprekers in Suid-Afrika. Sy maandelikse seminare oor “Kry ’n lewe” het al die lewens van baie beïnvloed. Hy is ook ’n lewensafrigter op RSG se weeklikse program, Fiks vir die Lewe.
Jou ingesteldheid kan alles verander! - Alles begin met jou ingesteldheid. Jy kan vir jouself sê dat jy eenvoudig nie goed genoeg is nie óf jy kan vir jouself sê jy dat jy beter kan word in enigiets waaraan jy jou energie toewy.
??????? ????, verhoudingskenner en skrywer van die topverkoperboek Lewe in volkleur, het al wêreldwyd praatjies aangebied. Met meer as 25 jaar se ondervinding en haar goed deurdagte metodologie is sy geloofwaardig en haar aanbiedings prettig en uniek.
??? ??? ??? ??? ???????? ??? ??? ????? ??? - Ons moet buig, nie breek nie. Leer om woorde, dade en gedagtes wat jou swak en gefrustreerd laat voel met positiewe denke te vervang om krag, selfvertroue en doelgerigtheid te bou.
??????? ??????? is ’n vooraanstaande teoloog, bekroonde skrywer en prediker. Hy is aan die stuur van Ekerk wat mense wêreldwyd op die internet met die Goeie Nuus bedien, en ook ’n buitengewone professor by verskeie universiteite.
??? ?? ??????? – ??? ????! - God het vir jou unieke vermoëns en drome gegee wat Hy op jou hart lê. Hy het planne vir jou! Hy is jou Helper en sal elke dag van jou lewe die goeie werk waarvoor Hy jou bestem het, enduit voer en voleindig.
????????? ????????? is ’n mentor, besigheidsman en motiveringspreker. Sy passie is om entrepreneurs te help om ’n groei-ingesteldheid vir hulle besighede te ontwikkel. Hy is in 2004 vir die Paralimpiese span in fietsry gekies en het vyf medaljes by die 2009 Suid-Afrikaanse Fietsrykampioenskappe verower.
?????? ????? ?? ?? ’? ????????? ?????? ??? - Die wêreld waarin ons leef, is uiters kompeterend en uitdagend en mense begin aan hulleself en hulle vermoëns twyfel wanneer hulle mislukking beleef. Maar mislukkings is nie die einde nie. Jy moet weer opstaan!
???????????? ??? ??? #???????????????-??????????? ?́? ??? ???? ??? ??? ???????
“?????? ??? ?????? ?? ????? ??? ??????? ???”
?????? ?????? is die programbestuurder by Pretoria FM en bied ook twee aktualiteitsprogramme op dié radiostasie aan. Met ’n uitsaailoopbaan van meer as tien jaar het sy al verskeie toekennings ontvang, waaronder ’n Huisgenoot Tempo-toekenning as gunstelingradio-omroeper en ’n ATKV-Mediaveertjie.
“???????? ??? ?? … ?????, ??? ?? ????”
???????? ???????, ’n entrepreneur en avonturier, is altyd op die uitkyk vir ’n volgende idee wat ’n positiewe impak op die wêreld om hom kan hê. Bekend vir sy deelname aan seisoen 8 op Survivor SA, is sy naam sinoniem met inspirasie en groei! Francois is ook die ambassadeur vir die ?????. ???. ????.-???????????.
“??? ??? ???????????? ‘? ????????”
Anria van Heerden is ‘n onafhanklike finansiële adviseur wat reeds vir 22 jaar lank na die welstand van haar kliënte se finansies omsien. Sy is veral bekend as die stigter van Caring Daisies, ‘n organisasie wat daagliks vir soveel mense hoop gee.
#EkwilEkkanEksal word geborg deur Virseker en Coffee Excellence
Óf jy die konferensie in persoon bywoon, óf inskakel op die regstreekse stroom (LIVE stream), moenie die sprekers en ambassadeurs se praktiese raad om persoonlik te groei, misloop nie!
???????? ?? ????????? | ??:??-??:??
???? ??? ??????????? ?? ??????? ??
Woon die konferensie in persoon by NG Moreletapark in Pretoria by. Beperkte sitplek is beskikbaar. Streng Covid-19 protokol sal gevolg word en ‘n bewys van inenting of negatiewe Covid-toets word vereis. R129 (ipv R169)
??? ?????? ???? ??? ?????
Ons help jou om die regstreekse stroom vir vriende, familie en kollegas aan te bied! As jy ‘n aanlyn groepskaartjie koop, sal jy gratis hulpbronne ontvang om die konferensie by jou huis of ‘n plek van jou keuse ’n wonderlike digitale ervaring te maak.
R169 (ipv R399) vir vier persone
??? ?????? ?? ??? ???
Skakel in om die regstreekse stroom op jou eie te kyk. Indien jy nie op dié spesifieke tyd kan inskakel nie, sal jy ’n skakel ontvang om die video af te laai en op jou eie tyd daarna te kyk – jy moet net nóú jou kaartjie koop! R79 (ipv R99)
Kliek https://voelgoed.co.za/ekwilekkaneksal-2022/
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Moreletapark Gemeente, De Villebois Mareuil Drive, Pretoria, South Africa

Tickets

Sharing is Caring: