Advertisement
In die mooi weer van Pretoria slaan die Droomlandspan 'n klein fees op. Vlaggies, mense op die gras, musiek en 'n dagdroom van vrede by die legendariese Fort Schanskop. Spoegwolf, Droomsindroom, Joshua na die Reën, Booshle G, Ons, Pony Jones en jy.Kaartjies op plankton.mobi:
https://bit.ly/SpoegwolfFortSchanskop
Line up tye:
10:00 Hekke maak oop
11:00 Pony Jones
12:00 Ons
13:00 Booshle G
14:00 Joshua Na Die Reën
15:00 Droomsindroom
16:30 Spoegwolf
Belangrike inligting vir die konsert:
1. Alle ouderdomme is welkom, bring asb 'n ID as jy toegang wil hê tot die kroeg area.
2. U is welkom om 'n piekniek mandjie met peuselhappies te pak, ongelukkig word geen eie alkoholiese en nie-alkoholiese drankies toegelaat nie.
3. U is welkom om kampstoele en piekniek komberse te bring.
4. Ons verskaf baie skaduwee! Jy kan ook ’n sambreel bring, ongelukkig geen gazebos nie.
5. Onthou jou hoed en sonskerm.
6. Kroeg aanvaar kontant en kaart.
7. Veilige parkering by Fort Schanskop.
8. Kinders onder 6 kan gratis inkom.
Reg Van Toegang Voorbehou
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Park Acoustics - Fort Schanskop, Skanskop Fort, 41, Tshwane, 0002, South Africa,Pretoria, South Africa
Tickets