Die Veiling Potjiekos Kompetisie

Wed, 24 Sep, 2025 at 11:00 am UTC+02:00

59 Rietspruit, Lochvaal, 1910 Vanderbijlpark, South Africa | Vanderbijlpark

Die Veiling
Publisher/HostDie Veiling
Die Veiling Potjiekos Kompetisie
Advertisement
πŸ”₯🍲 Potjiekos Kompetisie by Die Veiling - Wie’s die Potjie Koning? 🍲πŸ”₯
Het jy β€˜n geheime potjiekos resep wat mense se tone laat omkrul? πŸ₯˜πŸ˜‹ Of is jy die braaivleis-koning wat nou sy potjie-game wil wys? Dan moet jy 24 SEPTEMBER by Die Veiling in Vanderbijlpark wees vir β€˜n potjiekompetisie wat jou laat skud soos β€˜n pot op β€˜n kole! πŸ‘¨β€πŸ³πŸ”₯
πŸ† GROOT PRYSE & EPIC GEES!
πŸ’₯ Elke tak hou sy eie kompetisie – en net die BESTE 2 spanne gaan deur na die finaal! 😱
πŸ“… FINAAL OP BOEREDAG – 27 SEPTEMBER
Dink jy jy kan die pot roer? Bewys dit! WhatsApp ons by 079 809 4063 vir inskrywings. πŸ“²
Kom proe, kom kuier, en kom lag – want by Die Veiling maak ons pot, nie net warm nie – maar LEGENDARIES! πŸ”₯πŸ˜‚πŸ²
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

59 Rietspruit, Lochvaal, 1910 Vanderbijlpark, South Africa, Vanderbijlpark, South Africa

Sharing is Caring:

More Events in Vanderbijlpark

carnival Festival
Thu, 25 Sep at 09:00 am carnival Festival

Rusticana AH, Vanderbijlpark

Vaal Comedy @ Emerald
Thu, 25 Sep at 08:00 pm Vaal Comedy @ Emerald

777 Frikkie Meyer Blvd, 1911 Vanderbijlpark, South Africa

HunTer Leite live at Knock Out Pub and Grill, Vanderbijlpark
Fri, 26 Sep at 06:00 pm HunTer Leite live at Knock Out Pub and Grill, Vanderbijlpark

Knock Out Pub & Grill

Basaar en Musiekfees 2025
Sat, 27 Sep at 08:00 am Basaar en Musiekfees 2025

42 Macowen St, 1911 Vanderbijlpark, South Africa

Mohlakeng  Grand Opening Summer Vibes\ud83e\udd73
Sat, 27 Sep at 09:00 am Mohlakeng Grand Opening Summer VibesπŸ₯³

Vanderbijlpark CW 2, Vanderbijlpark

Vanderbijlpark is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Vanderbijlpark Events