Advertisement
Die Riverside Theatre Company, bekend vir produksies soos: Skoonlief en die Ondier, Die Prinses en die ertjie, Hansie & Grietjie en Repelsteeltjie is terug met n splinternuwe produksie! Die Rottevanger van Hamelin! “Ahhhh! Nie nog n rot nie”. “Hulle byt my tone” “Oh gonna Piet! Neeeeeeee!” ’n Kinderteater-avontuur vol pret en plesier! Kom beleef ’n wonderlike vertelling met interaktiewe toneelspel waar die kinders self deel kan wees van die storie. Met snaakse karakters, vrolike musiek en opwindende verrasings, is hierdie produksie perfek vir die hele gesin. Lag saam met die spelers en help om die raaisel van Hamelin op te los! Moet dit nie misloop nie – ’n kans om jou kinders se verbeelding te laat leef.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
AfriForum Teater, 61 Thomas Edison St, Tshwane, 0081, South Africa, Pretoria
Tickets