DIE “REAL HOUSEWIFE” met LIZZ MEIRING (Geen O/14)

Thu, 08 May, 2025 at 08:30 pm UTC+02:00

Die Boer | Durbanville

Die Boer
Publisher/HostDie Boer
DIE \u201cREAL HOUSEWIFE\u201d met LIZZ MEIRING (Geen O\/14)
Advertisement
Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die TV program uitgesaai is . Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie . Maar wie is nou eintlik die ware - “ real “ housewife ?”
In “ Die Real Housewife “ skep Lizz Meiring so ‘n fiktiewe karakter . Sy is die een wat haarself as die enigste ware voorbeeld van die glansgans trop beskou. In die splinternuwe solostuk deur Lizz Meiring , gaan jy heerlik lag, kopskud , en dalk net iets van jouself of ‘n ander vrou na aan jou, herken . Hier word oor alles en wat kommentaar gelewer en ook vlymskerp die draak gesteek met die era van “ realiteits tv sterre”.
Dis verrassend, eietyds , warmhartig en baie vermaaklik.
Geskryf en opgevoer deur Lizz Meiring
Vervaardig deur Artist Warehouse
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Tickets

Discover more events by tags:

Art in Durbanville

Sharing is Caring:

More Events in Durbanville

Ultra South Africa 2025 - Cape Town
Fri, 09 May, 2025 at 04:00 pm Ultra South Africa 2025 - Cape Town

Cape Town Ostrich Ranch

Durbanville is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Durbanville Events