Advertisement
Die Riverside Theatre Company bied aan: Die Keiser se nuwe klere! ’n Splinternuwe vertoning propvol pret en plesier met gehoor interaksie. Die storie sal jou laat lê soos wat jy lag. Dit is ’n skreeusnaakse verhaal van ’n koning wat meer omgee oor hoe hy lyk al is hy soms “fake”. Waak teen selfvoldaanheid anders kan iemand jou maklik ’n rat voor die oë draai – en dít is ’n feit. Hierdie verhaal vol drama ’n tikkie malligheid en vrolikheid met spoggerige kostuums sal elkeen betower. Daar sal ook ’n geleentheid wees vir jou om na die vertoning n foto saam met jou gunsteling karakter te neem.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park, Pretoria, 0081, South Africa