Advertisement
Laerskool Olifantsvallei is baie opgewonde oor ons Ma-en-dogter-oggend saam met Heleen Maas. Sy gaan ons kom inspireer om te droom en sommer groot.Die tema vir die dag is Daughter of a King, you are worthy to dream.
Bring jou dogter en kom geniet die oggend saam met ons. Die fokus vir die oggend is op laerskool dogters en hulle mammas, maar almal is welkom.
Kaartjies kan gekoop word by LSO.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Laerskool Olifantsvallei Blad, Mullerstraat,Citrusdal, Western Cape, South Africa, Moorreesburg