Coffee Snobs bied aan: Trein na Pretoria – die lewensverhaal van ‘n vrou

Sun Aug 17 2025 at 03:00 pm to 04:00 pm UTC+02:00

AfriForum Teater | Pretoria

AfriForum Teater
Publisher/HostAfriForum Teater
Coffee Snobs bied aan: Trein na Pretoria \u2013 die lewensverhaal van \u2018n vrou
Advertisement
Trein na Pretoria is ’n musiekteaterproduksie wat die hartklop van vrouwees vasvang – ’n verhaal wat in soveel lewens eggo. Hierdie roerende vertelling volg die reis van een vrou van haar eerste voetstappe as ’n onskuldige meisie met drome groter as haar dorpie tot die laaste kyk oor haar skouer as sy vir oulaas totsiens sê. Dié produksie bring hulde aan die diep soms sagte en soms stormagtige fases van die vroulike bestaan – van dogter tot ouma – en doen dit met ’n ryk klankbaan vol emosie en herinnering.
Elke lewensfase word ingekleur met oorspronklike musiek wat die siel aanraak: Die opgewondenheid van jong dame die rebellie en vryheid van jonkwees die soet en soms ingewikkelde liefde van die eerste hartklop die ontwaking van moederskap – ’n wondere wêreld van opoffering liefde en terugkom aarde toe! Die storie neem ons ook deur die kalmer jare van wysheid en refleksie en eindig met ’n sagte afskeid – een wat meer viering as verlies is.
Gegrond op ’n ware verhaal – die van elke vroue – is Trein na Pretoria ’n viering van haar gees. Dié produksie is nie net ’n voorstelling nie; dit is ’n reis ’n brief aan elke vrou wat al gevoel het sy is nie genoeg nie elke ma wat in stilte gehuil het elke dogter wat haar plek in die wêreld probeer vind. Dit is vir die oumas wie se stories in gesange leef en vir die jong meisies wie se drome nog ongeskryf is.
Met deernis humor en rou eerlikheid nooi Trein na Pretoria die gehoor om saam te ry – op daardie trein van herinnering verlies liefde en lewe.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

AfriForum Teater, Greenlyn Village-sentrum H.v. Thomas Edison en, 13th St, Menlo Park, Pretoria, 0081, South Africa

Tickets

Sharing is Caring:

More Events in Pretoria

Nature Walk - Moreleta Kloof Nature Reserve
Sun, 17 Aug at 07:30 am Nature Walk - Moreleta Kloof Nature Reserve

Moreleta Kloof Nature Reserve

Interactive Make-Up Workshop (Pretoria)
Sun, 17 Aug at 10:00 am Interactive Make-Up Workshop (Pretoria)

5 Graham road, lynnwood, Lynnwood, South Africa

Only Believe Tabernacle Sunday Church Services
Sun, 17 Aug at 10:00 am Only Believe Tabernacle Sunday Church Services

Southern Sun Hotel, Arcadia, Pretoria

\ud83d\udd25 SAIGON STREET MARKET! \ud83d\udd25 Sunday, 17 August
Sun, 17 Aug at 11:00 am 🔥 SAIGON STREET MARKET! 🔥 Sunday, 17 August

Forest Walk, 27 Maroelana St, 0161 Pretoria, South Africa

Hartsbriewe met Hannes van Wyk
Sun, 17 Aug at 01:00 pm Hartsbriewe met Hannes van Wyk

Die Blou Hond

TUT 7 ASIDE Hockey 4 Tournament
Sun, 17 Aug at 01:00 pm TUT 7 ASIDE Hockey 4 Tournament

Pretoria West Ext 1, Pretoria

Muusika Choral Celebration 17 August 2025 at 4pm
Sun, 17 Aug at 04:00 pm Muusika Choral Celebration 17 August 2025 at 4pm

Evangelical Lutheran Johannes Gemeinde Pretoria East

PICK A BOX
Sun, 17 Aug at 07:00 pm PICK A BOX

Rara's Pta

Pinot Noir Day
Mon, 18 Aug at 10:00 am Pinot Noir Day

198 Long Street, Waterkloof, 0145 Pretoria, South Africa

EXCLUSIVE TRUCK & TRAILER (BANK REPO & DE-FLEET) TIMED ONLINE AUCTION: 18-20 AUGUST 2025
Mon, 18 Aug at 12:00 pm EXCLUSIVE TRUCK & TRAILER (BANK REPO & DE-FLEET) TIMED ONLINE AUCTION: 18-20 AUGUST 2025

123 Taaifontein Street, Wolmaranspoort, N1/ Zambesi Road, 0159 Pretoria, South Africa

Line Dancing Classes
Mon, 18 Aug at 05:30 pm Line Dancing Classes

732 Nico Smit str Rietfontein (c/o 17th Ave), Pretoria, South Africa

Open Mic
Mon, 18 Aug at 06:30 pm Open Mic

Shop 1, Atterbury Boulevard Center, Atterbury Road, 0043 Pretoria, South Africa

Pretoria is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Pretoria Events