Coenie de Villiers met "Valentyn"

Fri, 14 Feb, 2025 at 08:15 pm UTC+02:00

48 Alexander Street, 7600 Stellenbosch, South Africa | Stellenbosch

Drostdy Teater
Publisher/HostDrostdy Teater
Coenie de Villiers met "Valentyn"
Advertisement
Coenie de Villiers keer vir Valentynsdag na die Drostdy-teater terug met ‘n program ter erevan die liefde – op die einste dag wanneer die liefde wêreldwyd gevier en besing word! Dis ‘n gepaste dag en kunstenaar vir ‘n konsert oor die liefde in al sy fasette.
Aanhangers van Coenie se werk ken hom as die skepper van van die mooiste liefdesliedere in Afrikaans. Uit sy pen en onder sy vingers vloei van die treffendste liriek en musiek oor die liefde, die liefde in al sy gedaantes. Daar is liedere wat wonder oor die aard van die liefde en komposisies wat die skoonheid daarvan besing. Maar dan is daar ook van die mees aangrypende werk in Afrikaans wat die verlies van liefde vasvang; wat sin maak van daardie ontwykende vlinder van geluk. In hierdie eenmalige Valentynskonsert delf Coenie de Villiers vir die eerste keer diep in hierdie liedereskat om sy liefdesliedere in ‘n enkele vertoning met ‘n gehoor te deel. Moet dit nie misloop nie!
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

48 Alexander Street, 7600 Stellenbosch, South Africa, 48 Alexander St, Stellenbosch, 7600, South Africa,Stellenbosch, Western Cape

Tickets

Discover more events by tags:

Concerts in Stellenbosch

Sharing is Caring:

More Events in Stellenbosch

Valentine's Day Sundowners at Simonsig
Fri, 14 Feb, 2025 at 04:30 pm Valentine's Day Sundowners at Simonsig

Simonsig Family Vineyards, Kromme Rhee Road, 7600 Stellenbosch, South Africa

VALENTINE'S SUNSET HIKE @ Muratie
Fri, 14 Feb, 2025 at 05:30 pm VALENTINE'S SUNSET HIKE @ Muratie

Dirtopia Trail Centre

The Simonsberg Met
Fri, 14 Feb, 2025 at 06:00 pm The Simonsberg Met

Simonsberg Men's Residence

Andrew Young Valentines @ Somerbosch Wines
Fri, 14 Feb, 2025 at 07:00 pm Andrew Young Valentines @ Somerbosch Wines

Somerbosch Wines & Bistro

Come and meet us in Stellenbosch
Sat, 15 Feb, 2025 at 10:00 am Come and meet us in Stellenbosch

The Stellenbosch Hotel

ESC's SHOW JUMPING AND DRESSAGE PRACTICE SHOW with mini derby
Sun, 16 Feb, 2025 at 08:00 am ESC's SHOW JUMPING AND DRESSAGE PRACTICE SHOW with mini derby

Wild Clover Farm, R304, 7600 Stellenbosch, South Africa

DID:UNCONF AFRICA
Wed, 19 Feb, 2025 at 08:00 am DID:UNCONF AFRICA

STIAS: Stellenbosch Institute for Advanced Study

Coronation Veterans vs Stellenbosch Strikers
Fri, 21 Feb, 2025 at 03:30 pm Coronation Veterans vs Stellenbosch Strikers

Pniel Sportvelde

Versus Road Run Party - Half Marathon 2025
Sat, 22 Feb, 2025 at 06:00 am Versus Road Run Party - Half Marathon 2025

Coetzenburg University Gym

Another Amazing Workshop
Sat, 22 Feb, 2025 at 10:00 am Another Amazing Workshop

Late Bloomer Boutique Winery

Stellenbosch is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Stellenbosch Events