Brisbane Somer Sokkie 2022

Sat Nov 26 2022 at 06:00 pm to 11:30 pm

Samford Community Centre | Samford

Musiek Fabriek
Publisher/HostMusiek Fabriek
Brisbane Somer Sokkie 2022
Advertisement
WAAR:
• Samford Community Centre: School Rd, Samford Village QLD 4520

KOSTE:
• Kinders onder 5 jaar - $5 per persoon,
• Kinders 5 tot 12 jaar - $10 per person,
• Volwassenes 13 en ouer - $15 per person.

TAFELS: Tafels is GRATIS en werk op ‘n “first come first serve” basis. As jy wil he ons moet vir jou ‘n tafel hou (waarborg), kan jy dit vooraf bespreek. Daar is net 26 tafels (8 stoele per tafel) beskikbaar teen vooraf bespreking van $25/tafel (sluit nie jou ingangsfooie in nie). Indien julle ‘n tafel wil bespreek, volg asb die onderstaande link:
https://www.trybooking.com/BSHMA

Toegangskaartjies moet vooraf elektronies gekoop word op dieselfde skakel. As die kaartjies uitverkoop is, is dit “tickets” en jy sokkie met die besem by die huis op die beat van die skottelgoed-wasser!

Tafels wat nie vooraf bespreek is nie (indien daar nog oor is) sal gratis beskikbaar wees op die aand. Jy is ook welkom om jou eie kamp stoele en tafel saam te bring en buite op die grasperk op te stel.

Tafels verkoop omtrent elke dans uit en as jy will he jou tafel moet vir jou wag as jy daar kom MOET jy vooraf bespreek en betaal.
"Whats Up Kwagga" sal ook ‘n verskeidenheid Suid-Afrikaanse produkte en biltong/droewors te koop he op die aand. (Eftpos fasiliteite is beskikbaar).

KINDERS: Kinders is baie welkom, alhoewel daar geen toesig of vermaak gereël is nie. Ouers is dus self verantwoordelik vir die toesig van hul eie kinders.

BRING SAAM: Piekniek mandjie met eetgoed, drinkgoed met eie eetgerei en glase (eie alles).
BRAAIERS: Geen braaiers word voorsien nie, maar jy is welkom om 'n braai saam te bring. Maak net seker jy gooi jou kole versigtig weg.
Hou ook asb die “events” onder "Whats Up Kwagga" op Facebook dop vir ander geleenthede (ons jaar-program) of verandering van reelings vir die dans.

Whats Up Kwagga (Ltd) is a Social Enterprise and Charity registered with the Australian Charities and Not-for-profits Commission (ACNC).

DISCLAIMER: By attending this event you voluntarily agree to waive and release the organisers and/or sponsors (individually and collectively), including volunteers and representatives thereof, and indemnify them against any liability (including liability for negligence) for the death, injury or any physical or mental illness, incapacity of property damage or loss which you may suffer which may directly or indirectly result from your participation in the event/fundraiser. You further verify that you are in proper physical and mental condition to participate in the event and acknowledge that you are aware of the risks involved and voluntarily agree to assume those risks.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Samford Community Centre, 1 School Road,Samford,QLD,Australia

Tickets

Discover more events by tags:

Nonprofit in SamfordCharities in Samford

Sharing is Caring: