Boeresport Spele

Sat Oct 19 2024 at 01:00 pm UTC+02:00

Olympia Estate | George

Boeresport Spele
Advertisement
Kom neem deel aan ons Boeresport spele!
Bring jou spanmaat en kom geniet 'n dag vol tradisionele boere-speletjies en aktiwiteite. Daag ander spanne uit, en bring die hele gesin vir ondersteuning.
Wie mag inskryf?
Spanmaats ouer as 13......
Besighede, skoliere, studente, verliefdes, getroudes, ouetehuise, koshuise, kerke, nie-winsgewende organisasies, SA polisie, brandweer, klubs ens.
Wie gaan jy verteenwoordig?
Wie gaan jy uitdaag?
Besonderhede:
Datum: Oktober 19, 2024
Tyd: 1:00 PM - 4:00 PM
Hekke open om 12h00
Boeresport is 'n viering van ons erfenis deur pret en interaktiewe speletjies soos oorgedra van generasie tot generasie.
Almal tussen 13 en 100 jaar oud - of jy nou 'n groentjie of gesoute boeresport entoesias is, of iemand by wie hierdie spele nostalgie kweek, ons wil hê jy moet kom saamspeel!
Wat om te verwag:
Tema: Ons Mooi Land
Spandrag deur die tema geïnspireer kwalifiseer vir pryse.
Tradisionele boere speletjies
Spangebasseerde kompetisie
Pryse en baie pret
Bring asseblief jou eie versnapperinge.
Koeldrank, water en drankies sal tekoop aangebied word.
Bring jou eie kampstoel, sonhoed en handoek.
Vang gees vooraf en laat weet ons in die "Event Comments" op Facebook wie gaan deelneem, en wie julle uitdaag!
Ons kan nie wag om saam met julle te speel nie!
**PS: Onthou om jou kaartjies vir Appel se vertoning te koop vir dieselfde aand.
Venue
Olympia Equestrian Estate
R404, Blanco, George, South Africa
Organiser
Heidi Naudé (AfriForumtak George)
Kry jou kaartjies hier:
https://computicket-boxoffice.com/e/boeresport-51WTTg
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Olympia Estate, Old Blanco Road,George, Western Cape, South Africa

Discover more events by tags:

Sports in George

Sharing is Caring:

More Events in George

Night of 1000 Drawings - Wilderness
Fri Oct 18 2024 at 05:00 pm Night of 1000 Drawings - Wilderness

The Wilderness Hotel

APPEL - HEITO POTATO!
Sat Oct 19 2024 at 07:30 pm APPEL - HEITO POTATO!

The Acropolis Venue

Gospel Experience
Sun Oct 20 2024 at 05:00 pm Gospel Experience

Pacaltsdorp Civic Centre

Amy Winehouse Story live at Rambling Rose
Tue Oct 22 2024 at 07:00 pm Amy Winehouse Story live at Rambling Rose

Hoekwil Rd, Wilderness, 6538, South Africa

ACLS course in George
Thu Oct 24 2024 at 08:00 am ACLS course in George

Insignis St, George South, 6529, South Africa

2024 Permaculture Design Course, Eden Views
Fri Oct 25 2024 at 06:00 pm 2024 Permaculture Design Course, Eden Views

Wilderness, Western Cape

Rocco de Villiers live in Wilderness
Sat Oct 26 2024 at 07:00 pm Rocco de Villiers live in Wilderness

Fairy Knowe Hotel

George is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore George Events