Boddington Nuwe Jaars Boeresport en sokkie kamp

Fri, 27 Dec, 2024 at 10:00 am UTC+08:00

Boddington Rodeo Grounds | Keysbrook

Boddington Nuwe Jaars Boeresport en sokkie kamp
Advertisement
Woohoo julle, die tyd het aangebreek!
Details vir nuwe jaars as volg
Let wel DIS SOOS BOSKAMP (daar is toilette en storte- net nie krag punte nie) - Boddington Rodeo grounds, is nie op gesit as kamp gronde nie. Daar is n paar toilet geriewe en storte, maar dis nou n lekker week waar almal saam kan stink haha
Daar is nie krag punte nie, maar jy is welkom om n generator te bring, of jy kan by die Kamp gronde (Min beperkte plekke nog beskikbaar) plek bespreek en ons nogsteed join elke dag en saam kuier.
Nuwejaars geselligheid in Boddington om almal n kans te gee om iewers heen te gaan, veral ons nuwe intrekkers wat nog nie sou kon boek om weg te gaan nie.
Dis n week van saam kuier, kamp, braai, musiek en vriende maak.
Die idee is nie dat ons almal gelukkig hou nie, ons skep net n geleentheid vir mense om bymekaar te kom en lekker te kuier en nuwe mense te ontmoet.
Daar sal n paar dae wees van vermaak
Wat daar definitief sal wees:
Jan en sy persoonlikheid en hopelik nog sy stem teen die einde van die week haha
Boeresport met pryse - Boeresport sal oujaarsdag wees. Tyd sal bevestig word die dag voor die tyd
Ander geleenthede om pryse te wen
DJ,
Dans Baan
Onderdak spasie in n koel area vir kuier en braai. Ons wil in die aande in die saal bymekaar kom om lekker stories te deel en saam kuier.
Bring jou eie drank & kos
Snoepie en lunch te koop daagliks (Snoepie sal net oop wees vir n sekere tydperk deur die dag)
- Impala Cafe sal Koeksisters en biltong he te koop by die snoepie.
Potjie kos kompetisie (afhangende van belangstelling - Reels vir die sal uitgele word vir deelnemers en die sal plaasvind die 29.12.24
Ontbyt burgers te koop oggend (verkies dat dit vooraf bespreek word, sodat ons weet hoeveel burgers word benodig op die dag.) Maar daar sal beperkte extras wees op die dae.
Dress up aande
Oujaars aand buffet style ete (Beperkte plekke - bespreek vooraf - sluitings datum vir die ete se booking is die 13.12.24)
Vir die wat nie die ete koop nie, asseblief kom join ons nogsteed in die saal en kuier saam.
Raffles
Ons beplan ook vir maandag 30.12.24 diegene wat wil join, n picnic middag by die rivier, waar worsbroodjie beskikbaar sal wees te koop.
Die jaar het ons ook n dress up oujaarsaand - wat met die eerste letter van jou naam begin. Daar sal n prys wees vir best dressed
SOKKIE kompetiesie die 31.12.24 in die saal die aand.
Bring julle en die kiddies se fietse, canoes, visstokke en swemklere, vir die picnic dag by die rivier.
Daars walking trails vir die wat die ekstra lekker kos wat hulle eet wil afloop.
Die local shops sal oop wees, incase daar nie genoeg Buffelsfontein ingepak was nie hehe
Die trybooking link is aangeheg, as jy oopmaak om te bespreek sal jy sien daar is heelwat lyne - waar alles uit een gesit is.
So jy as jy ontbyt burgers wil bestel, wys dit vir watse dag jy bestel.
Vir die kiddies 0-4jaar, is alles gratis, maar asseblief, boek nogsteed hulle tickets, sodat ons kan sien hoeveel mense / kinders daar is.
https://www.trybooking.com/CWCJB
Caravan Park
https://discoverboddington.com.au/
Enige vrae, asseblief inbox of gee my n lui.
0418 145 234
Sien julle daar!
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Boddington Rodeo Grounds, Hakea Rd,Boddington,WA,Australia, Keysbrook

Sharing is Caring:

More Events in Keysbrook

BvB Breakfast Club
Sun, 12 Jan, 2025 at 06:00 am BvB Breakfast Club

Kyamba Lodge

An Adventure for All Abilities!
Mon, 13 Jan, 2025 at 09:00 am An Adventure for All Abilities!

Jarrahfall Bush Camp

Strictly Come Dressage Sundowners
Fri, 17 Jan, 2025 at 07:00 pm Strictly Come Dressage Sundowners

Kyamba Lodge

Keysbrook is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Keysbrook Events