Advertisement
Blues by die KruispadMET Christiaan Rabie (kitaar), Nelmarie Rabie (sang), Marcel Dednam (klavier), Deryn Dednam (saxofoon en perkussie), Werner Spies (baskitaar en kontrabas) en Peter Auret (tromme)
✅ Dond, 20 Maart 2025
⏰ 19h30
🎟️ R200pp
📲 https://qkt.io/blueskruispadCT
Maak gereed om meegevoer te word deur die hipnotiserende klanke van Blues by die kruispad, ’n unieke produksie wat die legendariese verhaal van Robert Johnson by die Crossroads vertel. Met Christiaan Rabie se meesterlike kitaarspel, Nelmarie Rabie se sielvolle stem, Peter Auret se kragtige tromspel, Marcel Dednam se melodieuse klawers, Deryn Dednam se uitdrukkingsvolle saxofoon en Werner Spies se diep basnote, neem dié produksie jou op ’n onvergeetlike reis.
Dit is ’n verhaal van passie, opoffering en tydlose emosies, alles wat die blues so universeel maak.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa