Advertisement
Ons jaarlikse Bikes & Beetles Basaar is om die draai. Die jaar FIESTA ons!!! Uitstallers welkom kontak Anneline 0829247344. Die BESTE Jaffels, Kerrie & Rys, Pannekoek, Ribburgers, Potjiekos en vele meer sal te koop aangebied word. Meer inligting oor die dag se se program volg binne kort.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
74 West St, Brentwood Park AH, 1501 Kempton Park, South Africa, 74 West Rd, Kempton Park, 1619, South Africa