Advertisement
๐ป Bring the Crew and Enjoy the Brew! ๐ฅฉAs daar twee dinge is wat โn Afrikaner laat glimlag, is dit biltong en โn yskoue bierโฆ en ons het hope van albei! Kom kuier saam by ons jaarlikse Bier & Biltong Fees 7 Feb vanaf 09.00 - 15.00
Met verskeie Craft Brouerye โ van malty tot โmaak-jou-baard-krulโ, heerlike Cocktails on tap, Ginproe & n verskeidenheid van geurige biltong uitstallers. Tesame met ons gewilde vars & kunsvlyt stalletjies, is hier ook hope pret vir die kleinspan!! JY kan terugsit en ontspan terwyl die kinders die hope vermaak geniet in die kinderarea!
๐ถ Entertainment:
Die gewilde Velvet Oompah Band skep weer die warm, vrolike atmosfeer waarvoor almal terugkom! Geniet die dag in ons gesellige biertuin, onder die bome of by een van die vele afdakke. Perfek vir vriende, familie en โn heerlike Saterdag-samesyn!
๐ Apache Ave, agter Obaro Wonderboom. N4 Wonderboom Lughawe-afrit. Google Maps: Lavender Kontrei Mark, PTA
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Lavender Kontrei Mark, c/o Apache and K97,Pretoria, South Africa
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.











