Advertisement
Bring the Crew and Enjoy the Brew! 1 Feb is SA Nationale Bierdag! So kom kuier saam hier by ons vanaf 08.00 tot 15.00. Verskeie Brouery en Biltong uitstallers tesame met ons unieke vars & kunsvlyt stalletjies. Hier is iets vir almal! Die populere Velvet Oompah Band sal weer sorg vir n lekker warm atmosfeer. Vele aktiwiteite vir die kleinspan soos gratis trekker ry en quad treintjie op die plaas. Groot speelarea met trapkarre, teikenskiet, springkastele en water glybaan!
Vele skadu sitplekke onder die bome, afdakke en biertuin waar jy saam vriende aan Beer Pong kan deelneem. Slegs R20pp ingang, kinders 0/12 en pensioenarisse gratis! Dis die Lekkerste Kuier Mark in Pretoria....en dis HIER waar jy vriende en familie ontmoet vir n Saterdag!
Sien julle daar!
Apache ave, agter Obaro Wonderboom. N4 Wonderboom Lughawe afrit. Google Maps Lavender Kontrei Mark
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
c/o Apache and K97, Pretoria, South Africa, 97 Pretoria Ave, Randburg, 2194, South Africa,Randburg