Advertisement
Beginner botterversiersel werkswinkel in Mosselbaai.Datum: Sat 24 Mei
Tyd: 9vm - 3nm
Plek: Object Cafe, Mosselbaai.
Koste: R570pp
Bespreek asb per whatsapp 072 141 2390
Wat behels die werkswinkel:
- resep vir botterversiersel
- elkeen versier 7 kolwyntjies
- ons leer: 3 verskillende rose, bloeisels, blare, "fillers"
- die botterversiersel en kolwyntjies word verskaf
- toerusting vir versierwerk word verskaf en is te koop na die tyd.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Object Cafe, 48 Marsh St,Mossel Bay, Western Cape, South Africa