Basaar? Sowaar!

Sat, 01 Nov, 2025 at 10:00 am UTC+02:00

Simondium Familiekerk | Paarl

Simondium Familiekerk
Publisher/HostSimondium Familiekerk
Basaar? Sowaar!
Advertisement
Basaar? SOWAAR! 🎉
Simondium Familiekerk nooi jou hartlik na ons groot Basaar op 1 November 2025 om 10:00! Kom geniet ’n dag vol pret, heerlike kos, en goeie geselskap. Hier is iets vir almal!
BEESLOOP!!!!
Moenie die kans MIS 💩 om R5000 te wen nie. Daar is ook heerlike pryse van Babylonstoren te wen! Doen die betaling vir jou lootjies hier: https://pay.yoco.com/simondium-familiekerk/ Onthou jou verwysing! (Beesloop - Naam en Van)
Wat om te verwag:
• Kuiertent op die grasperk
• Pannekoek
• Kerrie en rys wat jou mond laat water
• Gourmet Burgers
• Geurige tuisgemaakte jaffels en pasteie
• ’n Opwindende kinderpark vir die kinders
• Verskeie stalletjies met verrassings
• Wit Olifant tafel
• Lekker mense en kuier
• Koffie, kroeg, koeke en nog baie meer!
🎶 Live musiek sorg vir ’n vrolike atmosfeer deur die dag.
Kontak Johann Joubert vir meer inligting by 071 444 8110.
Bring jou gesin en vriende saam vir ’n dag van heerlike kos, kuier, en geselligheid. Ons kan nie wag om jou daar te sien nie!
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Simondium Familiekerk, Simond Privaatskool, Drakenstein, South Africa, Paarl

Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Discover more events by tags:

Food-drinks in Paarl

Ask AI if this event suits you:

More Events in Paarl

One Tonner
Sun, 02 Nov at 06:00 am One Tonner

Nieuwe Drift Primary

Live Jazz at Ristorante Pappa Grappa
Sun, 02 Nov at 11:00 am Live Jazz at Ristorante Pappa Grappa

Wilderer Distillery & Ristorante Pappa Grappa, R45, Simondium, 7670 Paarl, South Africa

Die Paarl Langtafel 2025
Thu, 06 Nov at 06:00 pm Die Paarl Langtafel 2025

Main Road - Opposite Paarl Town Hall

Berg van melk, maan en pieknieks  | Mountain of milk, moon and picnics
Fri, 07 Nov at 05:00 pm Berg van melk, maan en pieknieks | Mountain of milk, moon and picnics

Afrikaans Taalmonument

Berg van melk, maan en pieknieks | Mountain of milk, moon and picnics
Fri, 07 Nov at 05:00 pm Berg van melk, maan en pieknieks | Mountain of milk, moon and picnics

Gabbema Doordrift St, 7646 Suider Paarl, South Africa

Vineyard Long Table
Fri, 07 Nov at 06:30 pm Vineyard Long Table

Laborie Estate

Paarlberg Half Marathon
Sat, 08 Nov at 06:00 am Paarlberg Half Marathon

De Poort, Turk St, Paarl, 7646, South Africa

PIETER and ACHEN will PACE IT FORWARD
Sat, 08 Nov at 06:00 am PIETER and ACHEN will PACE IT FORWARD

De Poort Events Venue, Museum, and Conference Centre

Paarl is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Paarl Events