BARTO @ SILVERSTAR BARNYARD

Wed, 17 Dec, 2025 at 07:00 pm UTC+02:00

R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa | Muldersdrift

Barnyard Silverstar
Publisher/HostBarnyard Silverstar
BARTO @ SILVERSTAR BARNYARD
Advertisement
Dit het begin as ‘n love song, maar eindig toe op as ‘n hartbreek-song. Barto deel vandag sy “Pakkie Mal Berou” met ons.
“Pakkie Mal Berou” gaan oor ‘n verhouding of liefde wat vergelyk word met ‘n pakkie sigarette. Jy is op jou laaste sigaret en nou sit jy met berou soos jy afhanklik geword het van die ander persoon.
Hierdie liedjie wat ook met ‘n musiekvideo vrygestel word, plaas Barto in ‘n nuwe lig met ‘n vars klank. Jy gaan die trek van elke woord en emosie voel, en ook ‘n hartroerende optrede beleef in die musiekvideo.
Praat van ‘n “mean team”: As dit kom by die skryf van die liedjie – Barto, Shakira Peach, Roux Cloete en Eloff het saamgekom om hierdie lirieke en melodie neer te lê. Dan het Johan Viljoen vervaardig met ‘n nuwe benadering vir Barto se klank.
“Pakkie Mal Berou” is nou beskikbaar. Maak seker jy kyk die musiekvideo met Barto en sy band.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

R28, Muldersdrift, 1740 Krugersdorp, South Africa

Tickets
Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Ask AI if this event suits you:

More Events in Muldersdrift

Heuningklip Harvest Market
Sat, 20 Dec at 09:00 am Heuningklip Harvest Market

15 Dorothy Rd, Heuningklip, 1739

Sunday Lunch Buffet
Sun, 21 Dec at 12:30 pm Sunday Lunch Buffet

R374 Kromdraai Road, 1747 Muldersdrift, South Africa

Christmas Lunch at Toadbury
Thu, 25 Dec at 12:00 pm Christmas Lunch at Toadbury

Plot 64, Beyers Naude Dr, 1747 Muldersdrift, South Africa

Christmas Lunch
Thu, 25 Dec at 12:00 pm Christmas Lunch

520 Kromdraai Road, 1739 Kromdraai, South Africa

CHRISTMAS LUNCH BUFFET
Thu, 25 Dec at 12:00 pm CHRISTMAS LUNCH BUFFET

Abraham van Wyk Road, Muldersdrift, 1747 Muldersdrift, South Africa

Sunday Lunch Buffet
Sun, 28 Dec at 12:30 pm Sunday Lunch Buffet

R374 Kromdraai Road, 1747 Muldersdrift, South Africa

Muldersdrift is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Muldersdrift Events