Barto LIVE By Die Veiling Sasolburg

Sat, 21 Jun, 2025 at 08:00 pm UTC+02:00

10 Hf Verwoerd rd, 1947 Sasolburg, South Africa | Sasolburg

Die Veiling Sasolburg
Publisher/HostDie Veiling Sasolburg
Barto LIVE By Die Veiling Sasolburg
Advertisement
BARTO LIVE by Die Veiling Sasolburg! πŸ”₯🎀
Maak gereed vir β€˜n kragtige aand vol musiek, vibes en kuier met BARTO! 🎢 Hierdie gaan β€˜n show wees wat jy nie wil mis nie!
πŸ“… Datum: 21 Junie | 20:00
πŸ“ Waar? Die Veiling Sasolburg
🎟️ KAARTJIE PRYSE:
πŸ’° Gewone prys: R100
πŸ‘Ά Kinders onder 12: GRATIS! πŸ₯³
πŸ₯‚ VIP (R300): Kry β€˜n welkom-drankie, snacks & VIP-ervaring! 🍽️
🍻 TAFELBESPREKINGS BESKIKBAAR! Kry vir jou klomp β€˜n tafel en kuier in styl:
πŸͺ‘ Tafel vir 4 – R160
πŸͺ‘ Tafel vir 6 – R240
πŸͺ‘ Tafel vir 8 – R320
πŸͺ‘ Tafel vir 10 – R400
πŸ¦πŸ’¨ VROEΓ‹ VOΓ‹L SPECIAL!
Wees slim en score groot – betaal net R70 as jy jou kaartjie bespreek voor 21 Mei!
πŸ“² WhatsApp "BESPREEK" na 082 308 9216 om jou plek te verseker!
Kom maak memories, kuier lekker en geniet BARTO LIVE! 🎢πŸ”₯
#BartoLive #DieVeilingSasolburg #MoenieDitMisNie #LiveMusiek #LekkerKuier
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

10 Hf Verwoerd rd, 1947 Sasolburg, South Africa, Sasolburg, South Africa

Sharing is Caring: