Advertisement
Port Elizabeth/ Qbergha is jul gereed? Suid-Afrika se top kunstenaars op 1 verhoog. Vrydag, 27 Desember te Andrew Rabie se sport gronde. Die 1ste van 2-jaarlikse musiek konserte vir die vriendelike stad, die Baai. Ervaar wyn en whisky uitstallers vanaf 10h00, lokale kunstenaars op die verhoog, kinder vermaak en vele meer. Die konsert skop die middag om 15h00 af tot laat.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
16 Aragon Road, Adcockvale, 6001 Port Elizabeth, South Africa, 16 Aragon St, Gqeberha, 6001, South Africa,Port Elizabeth, Eastern Cape
Tickets