Annie+Helen

Wed Feb 25 2026 at 07:00 pm to 08:30 pm UTC+02:00

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa | Pretoria

Fairtree Atterbury Teater\/Theatre
Publisher/HostFairtree Atterbury Teater/Theatre
Annie+Helen
Advertisement
In 1887 ontmoet Annie Sullivan en Helen Keller mekaar – ’n ontmoeting wat beide lewens onherroeplik verander. Die 25-jarige Annie voel soos ’n gebroke legkaart, verkeerd aanmekaargesit, terwyl die 13-jarige Helen vasgevang is in ’n donker limbo – sonder die vermoë om te sien, te hoor, of te praat.
Wat volg, is ’n intense en roerende oorlog tussen twee gebroke mense. Dit is ’n stryd wat ontvou in veldslae rondom die eetkamertafel, kopskerumutselings in gebaretaal; ‘n oorlog om beide Annie en Helen se oorlewing.
In ’n wêreld waar trauma al hoe meer afgewater en alledaags voorkom, bring hierdie storie van twee formidabele vroue – en die mense wat hulle omring – ons tot stilstand. Dit dwing ons om na te dink oor die lesse wat trauma ons leer, en die ongelooflike veerkragtigheid wat uit daardie lesse spruit.
Na uitverkoopte vertonings by al die groot kunstefeeste in die land, elk met ‘n dawerende staande ovasie kom Annie+Helen die eerste keer na die Noorde (Fairtree Atterbury Teater) vir slegs 6 vertonings. Annie+Helen merk die terugkeer van Wordsmith’s Theatre Factory, een van die land se oudste onafhanklike Afrikaanse teatermaatskappye. Skrywer/vertaler/regisseur Hennie van Greunen, en akteur/TV persoonlikheid/ vervaardiger Pedro Kruger bou voort op hul legendariese produksies soos Lyf, Op die vrou af, Dinsdae by Morrie, Die Naaimasjien, Rondomskrik en Shirley Valentyn.
Advertisement

Event Venue & Nearby Stays

Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa

Tickets
Icon
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.

Discover more events by tags:

Art in PretoriaTheatre in Pretoria

Ask AI if this event suits you:

More Events in Pretoria

2026 Budget Speech Viewing & Expert Analysis
Wed, 25 Feb at 01:00 pm 2026 Budget Speech Viewing & Expert Analysis

CSIR International Convention Centre

Exclusive Album Launch - Entropy
Wed, 25 Feb at 06:30 pm Exclusive Album Launch - Entropy

Artistry JHB

Paint & Sip | Experience for Elephants by HERD \ud83d\udc18\ud83c\udfa8
Wed, 25 Feb at 06:30 pm Paint & Sip | Experience for Elephants by HERD 🐘🎨

Villa Barranco

14th Anniversary
Thu, 26 Feb at 06:00 pm 14th Anniversary

Freedom For All Nations Outreach

Cin\u00e9Club - Hors-Saison
Thu, 26 Feb at 06:00 pm CinéClub - Hors-Saison

99 Rivier street, Sunnyside, 0002 Pretoria, South Africa

Desperados KURUMAN Charity Run
Fri, 27 Feb at 05:00 am Desperados KURUMAN Charity Run

Kuruman Northern Cape

Snake Awareness First aid for Snakebite, Venomous Snake Handling
Fri, 27 Feb at 09:00 am Snake Awareness First aid for Snakebite, Venomous Snake Handling

SA Jagters Winkel / SA Hunters Shop

GOLF DAY FOR CHARITY
Fri, 27 Feb at 10:30 am GOLF DAY FOR CHARITY

Wingate park Golf club

Chris Steyn
Fri, 27 Feb at 07:00 pm Chris Steyn

Die Blou Hond

Pretoria is Happening!

Never miss your favorite happenings again!

Explore Pretoria Events