Advertisement
Kom geniet die Canvas Mixed Media Werkswinkel op 23 Augustus 2025 by Habitat Potch, vanaf 08:00 tot 13:00. Neem deel aan 'n praktiese sessie waar jy een groot canvas (60cm x 75cm) en nege klein canvasse (15cm x 15cm) sal ontvang. Alle basiese benodigdhede is ingesluit. Klante is welkom om hul eie versierings of tekstuur-elemente in die winkel aan te skaf.Datum: 23 Augustus 2025
Tyd: 08:00 – 13:00 Plek: Habitat Potch
Ingesluit: Een groot Canvas (60cm x 75cm) en nege klein Canvasse (15cm x 15cm)
Vir enige vrae, kontak ons direk by 018 294 5008.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
10 Fleishack Street, 2531 Potchefstroom, South Africa, 7/54 Fleischack St, Potchefstroom, 2531, South Africa
Tickets