Advertisement
🎄✨ Afrikaanse Kers Sang Fees 2025 ✨🎄Die lekkerste tyd van die jaar is hier en ons maak reg om weer fees te vier! ✨🎄
Kom sing saam – maak nie saak of jy die note tref of mis nie, dis die 'joyful noise' wat tel. 😅🎶
Kuier saam by die Kersmark en pak jou bord vol by die Afrikaanse Kos fees 🍲😋
🌟 Datum: Sat & Son, 29 & 30 Nov 25
🕔 Tyd: 3 & 7 PM
🏠 Plek: ECU Joondalup, Building 32, Auditorium
Kaartjies is $32 p/p, kinders $18 - of $99 vir families van 4
- ten bate van Solidariteit Helpende Hand ZA se 'Stop Honger,' 'Help Hetta' en 'Skool Tassie' projekte.
Saam maak ons 'n verskil in kinders se lewens.
https://kersfees.info/
Afrikaanse Kers Sang Fees
Sat' 29 Nov - 3PM & 7PM en Son' 30 Nov - 7 PM
https://www.trybooking.com/DFGAM
English Christmas Show - Sun' 30 Nov - 3 PM
https://www.trybooking.com/DFGHA
Location
Auditorium, building 32, Edith Cowan University, Joondalup
270 Joondalup Dr, Joondalup W.A. 6027
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
ECU Joondalup Campus, Edith Cowan University Joondalup, Joondalup WA 6027, Australia, Joondalup