Advertisement
Hierdie gaan 'n fees wees met Jo Black en Appel in Oakville. Kry jou kaartjies want dit gaan uitverkoop. Deure open teen 6pm en ons begin teen 6:30pm. Daar sal kos en drank beskikbaar wees by die optrede. Hierdie optrede is moontlik met die die ondersteuning van Afriforum Wereldwyd, Saffela, All 4 Travel en Versfeld & Hugo ImmigrasieKaartjies open Vrydag 28 Februarie / Tickets available from 28 February
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Crusaders Rugby Club, Oakville, Canada
Tickets