Advertisement
Hier volg ons Paasfees verrigtinge vir 2025:Sondag, 13 April, om 9vm
Spesiale erediens wat bestaan uit lofprysing, ’n boodskap asook voorlesing oor die Paasgebeure. Die diens word begelei deur ons musiekgroep, jeug en Ds. Louis Smith. Almal is welkom!
Donderdag, 17 April, om 7vm
Wydingsdiens: Die doel van die aand is vir elkeen om te ervaar hoe lief God u het!!
Die diens gaan bestaan uit ’n kort boodskap, asook verskillende ‘stasies’ waar u prakties die Here se liefde ervaar. Ons sien uit om die spesiale geleentheid saam met u te deel.
Goeie Vrydag, 18 April, om 9vm
Ons Goeie Vrydag erediens word gelei deur Ds. Salmon van Huyssteen. Die Heilige Nagmaal gaan ook bedien word tydens die erediens.
OpstandingSondag, 19 April, om 9vm
Ons vier die opstanding van ons Verlosser saam tydens ons erediens!!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
62 London Street (for church services only), Hamilton, New Zealand 3210, New Zealand