Advertisement
5 Vrouens en Ek5 VROUENS EN EK is geïnspireer en opgedra aan die vyf spesiale vroue wat Francois die man gemaak het wat hy vandag is. Elkeen het ’n storie, lewensles en lied wat aan hulle gekoppel word en die gehoor word bederf met die musiek van ABBA, Laura Branigan, Cher en Tina Turner. Op sy flambojante, unieke en vernuwende manier deel hy die lewenswyshede wat hy by hierdie 5 vroue geleer het. Maak jou reg vir baie lag en baie dink.
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa, Pretoria, South Africa
Tickets
Concerts, fests, parties, meetups - all the happenings, one place.











