Advertisement
Sluit by ons aan vir 'n gees vervulde namiddag van Praise & Worship by die 1Hartklop Gospel Fees 2025!Bring jou kampstoel en piekniek kombers en geniet Sy teenwoordigheid met Ruan Josh en Jo Black op die verhoog. ‘n Opelug fees wat beloof om ‘n spesiale ervaring te wees.
Hierdie gesinsvriendelike buitelug fees is die perfekte geleentheid om as gesin, vriende en familie, saam te staan (of sit) in God se teenwoordigheid. Of jy nou kom om saam te sing, die atmosfeer te ervaar of bloot net terug te sit om Sy aanraking te voel, hierdie is die plek vir jou.
“Kom net soos jy is, en beleef ’n oomblik van aanbidding en eenheid in Christus.”
Daar sal ook stalletjies wees waar jy iets te eet of te drinke kan bekom.
Bespreek nou jou kaartjies en wees deel van hierdie onvergeetlike namiddag van vreugdevolle aanbidding!
Advertisement
Event Venue & Nearby Stays
Swartland Skougronde, 7310 Moorreesburg, South Africa, 14 Main St, Swartland, 7310, South Africa,Moorreesburg, Western Cape, South Africa
Tickets